Home
Services
Portfolio
Testimonials
FAQ's
Contact
More
Professor Jannie Le Roux deel ‘n paar gedagtes oor hoe om op te staan ná ‘n val.
Dr. Isabel Murray van die Kerkargief vertel van die vertonings uit die argief by die Woordfees op Stellenbosch.
Dr. Johan van der Merwe van die Stellenbosch Moedergemeente vertel van die geloofsgesprekke wat hulle by die Woordfees fasiliteer.
Dr. Braam Hanekom van die Sentrum vir Publieke Getuienis en voorsitter van Safcei, ‘n burgerlike organisasie wat op ekologiese sake fokus, praat oor die kernkrag-wetsontwerp.